In all of the excitement and stress of planning your wedding, one of the most important decisions that you will have to make is the decision about your dress. Find Your Designer Wedding Dresses or Designer Gowns for a Fairy-tale Wedding at Bridal Manor. Each bride deserves a dress that is going to take her … Read more

Dis met ‘n baie dankbare hart vol vreugde wat ek vandag vir julle skryf… Die dag toe ek by julle aangeklop het, het ek nie eers ‘n afspraak gehad nie en ek was werklik moedeloos oor baie ander bruids-winkels vir my gesĂŞ het hulle sal my nie kan help as ek hulle nie ten minste … Read more

Prinnia is by verre een van die mooiste rokke, ek’s nogsteeds verlief op my rok:-D Baie dankie vir jul goeie diens, jul extra moeite en vriendelike geselsies wanneer mens, in ‘n bitter besige tyd voor ‘n troue, dit nodig gehad het! Sune Senekal

To all the special ladies at Bridal Manor “Where there is kindness there is goodness. Where there is goodness there is magic.” Since I was little I have dreamt of the perfect Cinderella story, the Prince Charming, the glass slippers, the ball, the dress and my very own fairy godmother. Needless to say when I … Read more

Ons troue was die 24 Januarie 2015 en ek het my droom trourok by Bridal manor gekry. Ek wou graag my foto’s met julle deel en julle bedank vir al julle moeite en vriendelikheid. Ek het sowaar soos ‘n prinses gevoel en ek kan net julle bedank daarvoor. My rok was perfek en almal was … Read more

I just wanna thank the team for the best service ever in buying my wedding gown (especially Luani) if it wasn’t for her I wouldn’t have chosen Beryl. Thank you very much. Keep up the good work, you made me a very sophisticated, adorable bride. Zino

0