Mandi Liebenberg
04 Jan 2014
Die oomblik wat my man my gesien het, het hy vir my gesê ek is die mooiste bruid wat hy al gesien het, en dit is hoe ‘n bruid moet lyk!! Baie dankie vir julle goeie diens en dat ek ons spesiaale dag kon begin met ‘n pragtige rok.
Mandi