the BLOG

LATEST NEWS

Zinogazi Ntsele

March 29, 2014

I just wanna thank the team for the best service ever in buying my wedding gown (especially Luani) if it wasn’t for her I wouldn’t have chosen Beryl. Thank you very much. Keep up the good work, you made me a very sophisticated, adorable bride. Zino

READ MORE

Bernelee Henderson

March 29, 2014

Dit was rerig n droom dag en die rok het perfek gesit… Dit het als net mooier gemak Bernelee

READ MORE

Marissa Roux

March 29, 2014

Ons troue was die 24 Januarie 2015 en ek het my droom trourok by Bridal manor gekry. Ek wou graag my foto’s met julle deel en julle bedank vir al julle moeite en vriendelikheid. Ek het sowaar soos ‘n prinses gevoel en ek kan net julle bedank daarvoor. My rok was perfek en almal was mal daaroor. Baie dankie. Julle is almal baie spesiaal Marissa

READ MORE
0