Girls, as jy verloof is en soek na jou droom trourok – GAAN MAAK ‘N DRAAI by Bridal Manor.
Hulle het stunning rokke en ‘n massiewe verskeidenheid. Hulle lewer uitstekende diens en laat jou soos ‘n regte prinses regdeur die hele proses voel.

Bridal Manor is ‘n MOET vir enige bruid.

Dankie vir my beautiful droomrok Bridal Manor. Vir mooier kon ek nie wens of vra nie!

0