Ek wil net baie dankie se vir Luani by Bridal Manor. Ek het woensdag 15 Julie my droomrok daar gekry. Sy het so mooi geluister na my en almal wie saam was se vereistes en na n klomp rokke het sy presies die idee gekry wat ek wil he. My Sophia Tolli rok is stunning en jy het dit reggekry om almal happy te maak. Julle diens is wonderlik en almal is so oulik! Eks so dankbaar ek het soontoe gegaan! Kan nie wag om my rok te dra op my troudag te danke aan julle!

0