“Baie dankie vir my perfekte rok πŸ‘— baie dankie dat julle my altyd so spesiaal laat voel het en vir al julle moeite, selfs deur die moeilike tye van COVID. My rok het perfek gepas en die hele proses om my rok te vind by julle was so spesiaal πŸ’— ek sal julle beslis vir alle bruide aanbeveel πŸ™ŒπŸ˜Š”

0