Ons troue was op 5Mei2018, Bridal Manor was fantasties! Die diens was puik! Ek het my droom rok gedra by my troue! En hy het soos n droom gesit! Ek sal beslis Bridal Manor aanbeveel vir enige iemand opsoek na hul perfekte rok, met die beste diens en vriendelikste mense!

0