Ek wil graag vir julle baie dankie se vir al die moeite wat julle gedoen het om die regte rok vir my te kry. Van die dag wat ek die eerste keer gaan rokke pas het, tot die dag wat ek my rok gaan optel het nadat julle die alterasies gedoen het. Wat n wonderlike ervaring. Vriendelike personeel en altyd vinnig om terug te kom na my toe wanneer ek n epos gestuur het.

0