Dankie Bridal Manor vir julle ongelooflike diens van die begin tot die week voor ons troue… Ek kon vir ń volle uur staan en my rok bekyk, julle sou my nooit aanjaag. ń groot dankie aan Luani Joubert, Shibu en Karien – van die eerste dag wat ons in Bridal Manor in gestap het was ons op die hande gedra, julle hulp en geduld word so baie waardeer. Xx

0